Welkom by Koeitjies en Kalfies Speelskool en Babasorg
Ons bied ’n liefdevolle en stimulerende omgewing vir kinders vanaf 3 maande tot 5 jaar. Ons glo in die belangrikheid van kleiner klassies, wat verseker dat elke kind die individuele aandag en ondersteuning ontvang wat hulle nodig het om te floreer.
Ons speelskool is gebou op sterk Christelike waardes, waar ons fokus op holistiese ontwikkeling en die vorming van ’n empatiese gees. Met die ELDA-kurrikulum skep ons ’n tuiste waar leer deur speel aangemoedig word.
Sensoriese spel
Messy Play
Bak en brou
Kreatiewe aktiwiteite
Ons Fasiliteite en Speelgrond
Ons fasiliteite is ontplooi om ’n veilige, stimulerende en vreugdevolle omgewing vir kleuters te verseker waar leer en speel as een ervaar word.
Charné Viviers
Skoolhoof
Juffrou Madeleine Rheeder
1 - 2 Jaar
Juffrou Rentia Jacobs
3 - 4 Jaar
Tannie Cinnie Gertse
Assistent
Ons Personeel
Ontmoet die hart van ons skool. Ons span toegewyde span skep ’n veilige en liefdevolle hawe vir elke klein kalfie.
Dylan du Preez
Finansies en Administrasie
Juffrou Tiffany Jansen
1 - 2 Jaar
Juffrou Charlotte Willemse
Graad RR
Tannie Alexe Erwee
Assistent
Tannie Beaudene van Vuuren
Assistent
Juffrou Clarissa Groenewald
3 – 9 maande
Juffrou Tahisha Jacobs
2 – 3 jaar
Tannie Luzahn Juries
Assistent
Tannie Bokka Conradie
Assistent
Tannie Teresa Fry
Huishoudelike Werker
Juffrou Melissa Booysen
9 – 12 maande
Juffrou Bernadette Setimba
2 - 3 Jaar
Tannie Merveline Cupido
Assistent
Tannie Maria Legolie
Assistent
Ons Missie
Ons is ’n Christelike skool wat fokus op die holistiese vorming van elke kind binne ’n liefdevolle en stimulerende omgewing.
â—‹ Sterk waardes
â—‹ Kleiner klassies
â—‹ Meer individuele aandag
â—‹ Holistiese ontwikkeling
Ons doel is om ’n veilige, liefdevolle en stimulerende leeromgewing vir elke kind te skep waar hulle kan floreer.
Buitemuurse Aktiwiteite
Boogie Beatz
Young Engineers
Playball
Monkeynastix en Babynastix
Music Kids
Ballet
Swem
Aktiewe Musiek & Dans
Tegnologie & Wetenskap
Sportontwikkeling
Fisieke Ontwikkeling
Waterveiligheid & Pret
Musiekopvoeding
Kreatiewe Dans
Babasorg
Adderleystraat 2
Bo-Dorp
George
Speelskool
Adderleystraat 4
Bo-Dorp
George






